Génesis 19:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk tog, ek het twee dogters wat geen man beken het nie; laat ek dié na julle uitbring, en doen met hulle soos dit goed is in julle oë. Net aan hierdie manne moet julle niks doen nie, want daarom het hulle onder die skaduwee van my dak ingekom.

Génesis 19

Génesis 19:7-17