Génesis 19:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die volgende dag sê die oudste aan die jongste: Kyk, ek het verlede nag met my vader gemeenskap gehad; laat ons hom vannag weer wyn gee om te drink; gaan dan in, hou met hom gemeenskap, dat ons deur ons vader ’n geslag in die lewe kan hou.

Génesis 19

Génesis 19:31-36