Génesis 19:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle hulle na buite uitgelei het, sê Hy: Vlug vir jou lewe! Moenie omkyk nie, en moenie êrens in die Jordaanstreek bly staan nie. Vlug na die gebergte, dat jy nie omkom nie!

Génesis 19

Génesis 19:13-20