Génesis 19:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die dag begin breek, het die engele by Lot aangedring en gesê: Maak jou klaar, neem jou vrou en jou twee dogters wat by jou is, dat jy weens die ongeregtigheid van die stad nie omkom nie.

Génesis 19

Génesis 19:10-19