Génesis 18:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hy: Laat die Here tog nie toornig wees nie en laat my net hierdie keer mag spreek. Miskien sal daar tien gevind word. En Hy antwoord: Ek sal dit ter wille van die tien nie verwoes nie.

Génesis 18

Génesis 18:22-33