Génesis 18:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Miskien sal daar aan die vyftig regverdiges vyf ontbreek; sal U ter wille van vyf die hele stad verwoes? En Hy antwoord: Ek sal dit nie verwoes as Ek daar vyf-en-veertig vind nie.

Génesis 18

Génesis 18:19-33