En Hy sê: Ek sal oor ’n jaar sekerlik weer na jou toe kom — dan sal jou vrou Sara ’n seun hê. En Sara het geluister by die ingang van die tent wat agter Hom was.