Génesis 17:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal aan jou en jou nageslag ná jou die land van jou vreemdelingskap gee, die hele land Kanaän, as ’n ewige besitting; en Ek sal vir hulle ’n God wees.

Génesis 17

Génesis 17:3-11