Génesis 17:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord God: Voorwaar, jou vrou Sara sal vir jou ’n seun baar, en jy moet hom Isak noem; en Ek sal my verbond met hom oprig as ’n ewige verbond vir sy nageslag ná hom.

Génesis 17

Génesis 17:14-23