Génesis 17:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE Abram negen-en-negentig jaar oud was, het die Here aan Abram verskyn en vir hom gesê: Ek is God, die Almagtige; wandel voor my aangesig, dan sal jy opreg wees.

Génesis 17

Génesis 17:1-11