Toe sê die Engel van die Here vir haar: Gaan terug na jou meesteres en verneder jou onder haar hande.