Génesis 16:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Sarai sê vir Abram: Die onreg my aangedoen, is op jou! Ek self het my slavin in jou skoot gegee, en nou dat sy sien dat sy swanger is, het ek veragtelik in haar oë geword. Laat die Here oordeel tussen my en jou.

Génesis 16

Génesis 16:4-7