Ook sê die Engel van die Here vir haar: Kyk, jy is swanger en sal ’n seun baar, en jy moet hom Ismael noem, want die Here het jou in jou ellende verhoor.