Génesis 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom die woord van die Here tot hom en sê: Hierdie een sal jou erfgenaam nie wees nie, maar die een wat uit jou liggaam sal voortkom, hy sal jou erfgenaam wees.

Génesis 15

Génesis 15:1-14