Génesis 15:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe vra Abram: Here Here, wat sal U my gee, aangesien ek sonder kinders heengaan en die erfgenaam van my huis die Damaskéner Eliëser is?

Génesis 15

Génesis 15:1-6