Génesis 15:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Hy vir Abram: Weet verseker dat jou nageslag vreemdelinge sal wees in ’n land wat aan hulle nie behoort nie; daar sal hulle diensbaar wees en verdruk word vierhonderd jaar lank.

Génesis 15

Génesis 15:4-17