Génesis 14:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom Kedor-Laómer in die veertiende jaar, en die konings wat saam met hom was, en hulle verslaan die Refaïete in Ásterot-Karnaim en die Susiete in Ham en die Emiete in die vlakte van Kirjatáim

Génesis 14

Génesis 14:1-10