Génesis 14:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ná sy terugkoms van die oorwinning op Kedor-Laómer en die konings wat saam met hom was, het die koning van Sodom uitgetrek hom tegemoet na die laagte Sawe, dit is die Koningslaagte.

Génesis 14

Génesis 14:12-18