Génesis 13:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het van plek tot plek uit die Suidland getrek tot by Bet-el, na die plek waar sy tent in die begin gestaan het, tussen Bet-el en Ai,

Génesis 13

Génesis 13:1-9