Génesis 11:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die Here die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het die Here hulle oor die hele aarde verstrooi.

Génesis 11

Génesis 11:1-15