Hy was ’n geweldige jagter voor die aangesig van die Here. Daarom sê hulle: Soos Nimrod, ’n geweldige jagter voor die aangesig van die Here.