Génesis 10:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die gebied van die Kanaäniete was van Sidon af in die rigting van Gerar tot by Gasa, in die rigting van Sodom en Gomorra en Adma en Sebóim tot by Lesa.

Génesis 10

Génesis 10:16-23