Génesis 1:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

God het toe die uitspansel gemaak en die waters wat onder die uitspansel is, geskei van die waters wat bo die uitspansel is. En dit was so.

Génesis 1

Génesis 1:1-10