Génesis 1:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En God het die groot seediere geskape en al die lewende wesens wat beweeg, waar die waters van wemel, volgens hulle soorte; en al die gevleuelde voëls volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was.

Génesis 1

Génesis 1:17-26