Galásiërs 6:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. En mag daar vrede en barmhartigheid wees oor almal wat sal wandel volgens hierdie reël, en oor die Israel van God!

17. Verder moet niemand my moeite aandoen nie, want ek dra die littekens van die Here Jesus in my liggaam.

18. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees, broeders! Amen.

Galásiërs 6