Galásiërs 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar die geloof wat deur die liefde werk.

Galásiërs 5

Galásiërs 5:1-10