Galásiërs 5:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle wat geregverdig wil wees deur die wet, is losgemaak van Christus; julle het van die genade verval.

Galásiërs 5

Galásiërs 5:1-7