Galásiërs 5:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as ’n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde.

Galásiërs 5

Galásiërs 5:10-20