Galásiërs 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie.

Galásiërs 5

Galásiërs 5:1-9