Galásiërs 3:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Skrif wat vooruit gesien het dat God die heidene uit die geloof sou regverdig, het vooraf aan Abraham die evangelie verkondig met die woorde: In jou sal al die volke geseën word.

Galásiërs 3

Galásiërs 3:6-17