Galásiërs 3:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek sê dít: die wet wat vierhonderd-en-dertig jaar later gekom het, maak die verbond wat deur God in Christus vantevore bekragtig is, nie kragteloos om die belofte tot niet te maak nie.

Galásiërs 3

Galásiërs 3:14-18