Galásiërs 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons ’n vloek te word — want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan ’n hout hang —

Galásiërs 3

Galásiërs 3:7-18