Galásiërs 3:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want almal wat uit die werke van die wet is, is onder die vloek; want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat nie bly in alles wat geskryf is in die boek van die wet om dit te doen nie.

Galásiërs 3

Galásiërs 3:2-15