Galásiërs 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe ek sien dat hulle nie reguit loop volgens die waarheid van die evangelie nie, het ek vir Petrus in teenwoordigheid van almal gesê: As jy wat ’n Jood is, soos ’n heiden lewe en nie soos ’n Jood nie, waarom dwing jy die heidene om soos Jode te lewe?

Galásiërs 2

Galásiërs 2:5-21