Filippense 4:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.

Filippense 4

Filippense 4:1-14