Filippense 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.

Filippense 4

Filippense 4:1-7