Filippense 4:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.

Filippense 4

Filippense 4:4-20