Filippense 3:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wat ons vernederde liggaam van gedaante sal verander, om gelykvormig te word aan sy verheerlikte liggaam volgens die werking waardeur Hy ook alles aan Homself kan onderwerp.

Filippense 3

Filippense 3:12-21