Filippense 3:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VERDER, my broeders, verbly julle in die Here. Dit is vir my nie lastig om dieselfde dinge aan julle te skrywe nie, en dit gee julle sekerheid.

2. Let op die honde; let op die slegte arbeiders; let op die versnyding.

Filippense 3