Filippense 2:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en bewing;

Filippense 2

Filippense 2:3-22