Exodus 9:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was hael en onophoudelike vuur binne-in die hael, baie swaar, soos in die hele Egipteland nooit gewees het vandat dit aan ’n volk behoort het nie.

Exodus 9

Exodus 9:19-27