Exodus 9:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Stuur dan nou en laat jou vee en alles wat jy in die veld het, in veiligheid bring; al die mense en die diere wat in die veld gevind word, en wat nie binnekant gebring is nie — op hulle sal die hael val, sodat hulle sterwe.

Exodus 9

Exodus 9:18-23