Exodus 9:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VERDER het die Here aan Moses gesê: Maak jou môre vroeg klaar en stel jou voor Farao en sê vir hom: So spreek die Here, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.

Exodus 9

Exodus 9:11-19