Exodus 7:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Farao sal na julle nie luister nie; en Ek sal my hand op Egipte lê en my leërskare, my volk, die kinders van Israel, deur groot strafgerigte uit Egipteland uitlei.

Exodus 7

Exodus 7:1-13