Exodus 7:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Egiptiese towenaars het dieselfde gedoen met hulle towerkunste, sodat Farao se hart verhard is; en hy het na hulle nie geluister nie, soos die Here gespreek het.

Exodus 7

Exodus 7:12-24