Exodus 7:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Moses en Aäron na Farao gegaan en gedoen net soos die Here hulle beveel het: Aäron het sy staf voor Farao en voor sy dienaars neergegooi, en dit het ’n slang geword.

Exodus 7

Exodus 7:9-14