Exodus 6:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is hulle wat met Farao, die koning van Egipte, gespreek het om die kinders van Israel uit Egipte uit te lei. Dit is Moses en Aäron.

Exodus 6

Exodus 6:25-28