Exodus 6:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Aäron het Eliséba, die dogter van Ammínadab, die suster van Nagson, vir hom as vrou geneem; en sy het vir hom gebaar: Nadab en Abíhu, Eleásar en Ítamar.

Exodus 6

Exodus 6:21-29