Exodus 6:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van Símeon: Jémuel en Jamin en Ohad en Jagin en Sohar en Saul, die seun van die Kanaänitiese vrou; dit is die geslagte van Símeon.

Exodus 6

Exodus 6:9-23