Exodus 5:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hulle: Die God van die Hebreërs het ons ontmoet; laat ons tog drie dagreise ver die woestyn intrek en aan die Here onse God offer, sodat Hy ons nie tref met die pes of die swaard nie.

Exodus 5

Exodus 5:1-5